<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<aka>Ons Kerk is 'n hawe, Voluit vir die koningkryk</aka>
<title>Kruin Gemeentelied</title>
<lyrics>[V1]
.C              Am           F          G
 Ons kerk is 'n hawe waar Christene aanbid.
.     C             Am              F              G
 Die Credo wat ons voorstaan is geloof, gebed en hoop
.F              C                 F     G     C
 Elkeen het 'n rol te speel, om werklik te bedien
.F                C      Dm                 G
 Almal moet dit uitleef, tot ons Christus sien

[C1]
.  C                Em          F               G
   Voluit vir die koningkryk - glo ons hart en siel
.  C              Em            F                G
   Vasstaan in geloof en hoop, tot ons Christus sien
.  C                 Em          F                  G
   Die Here het jou uitverkies - jy is 'n kind van God
.  Am                  Em        Dm                G
   Bly in die wil van Jesus, dan sal jou lig weer skyn

[V2]
.C                 Am          F          G
 Ons kerk is 'n vesting, waar liefde brûe bou
.C             Am          F                G
 Een in Jesus Christus dra ons die seël van God
.F                 C            F    G     C
 Ons kan die Here loof en prys elke liewe dag
.F               C            Dm             G
 Vader, Seun en Heil'ge Gees sing ons nou tesaam

[C2]
.  C                Em          F               G
   Voluit vir die koningkryk - glo ons hart en siel
.  C              Em            F                G
   Vasstaan in geloof en hoop, tot ons Christus sien
.  C                 Em          F                  G
   Die Here het jou uitverkies - jy is 'n kind van God
.  Am                  Em        Dm                G
   Bly in die wil van Jesus, dan sal jou lig weer skyn

[P1]
.  C G   F C   FGC
   Amen, Amen, Amen.</lyrics>
</song>